Tye

Eredienste:

Sondag Oggend: 09:30
Sondag Aand: 18:30

Bybelstudies: (Gedurende Skool Kwartale)

Woensdagoggend - Kerk - 09:30
Woensdagoggend - Huis Herfsblaar - 11:00
Woensdagmiddag - Ons Tuis Tehuis - 15:00
Woensdag Aand - Kerk - 18:30
Woensdag Aand (Jeug) - (Skype) - 20:00
Saterdag Oggend (Broeders) - Kerk - 07:00

K&KK (Hoƫrskool en Na-skool Jeug) - Soos afgekondig
Jong Lote (Laerskool Jeug) - Soos afgekondig

Tags:
Bybelstudie en Erediens tye