Preke vir 2017 Vir alle preke, blaai deur die preke argief op ons Google Dryf Blad - WORD en MP3. |
|||||||
Datum |
O / A |
Prediker |
Reeks |
Tema |
Teks |
Word |
MP3 |
1 Januarie 2017 |
O |
Ds B Smit |
|
Die rykdom van genade wat God aan ons gee, laat ons die nuwe jaar binnegaan met dankbaarheid. |
Hebreërs 12: 28 |
|
|
|
A |
Ds B Smit |
Sondag 20 |
Onderrig oor en leiding deur die Heilige Gees. |
Psalm 143: 10 |
|
|
8 Januarie 2017 |
O |
Ds B Smit |
|
Ware godsdiens is om die Woord te ontvang en dit ook te doen! |
Jak. 1: 21 en 22 |
|
|
|
A |
Ds B Smit |
Sondag 21(a) |
Denke wat vernuwe is deur die Gees, verander my funksionering in die gemeenskap van gelowiges. |
Rom. 12: 4 - 8 |
|
|
15 Januarie 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 1 |
Kennis van die waarheid bring God se uitverkorenes tot 'n godsalige lewe. |
Titus 1: 1 - 3 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 21 |
God se volkome vergifnis, verplig ons tot lof. |
Psalm 103: 3 |
|
|
22 Januarie 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 2 |
Maak deur God se toerusting reg wat krom is! |
Titus 1: 4 en 5 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 22 |
Die gelowiges se troos van ‘n volmaakte toekoms in die hemel. |
1 Kor. 15: 42 - 44 |
|
|
29 Januarie 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 3 |
Godvresende mans in diens van die HERE en sy volk? |
Titus 1: 5 en 6 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 23 |
Regverdiging vir goddeloses deur geloof alleen. |
Rom. 3: 28 |
|
|
5 Februarie 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 4 |
Die geloofskarakter van God se opsieners en herders. |
Titus 1: 7 - 9 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 24 |
Die plek en waarde van goeie werke |
Ef. 2: 8 - 10 |
|
|
19 Februarie 2017 |
O |
Ds B Smit |
Voorbereiding |
Betaal jou geloftes! |
Genesis 35: 1 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 25 |
Die Heilige Gees gebruik middele in ons geloofslewe. |
1 Kor. 10: 16 |
|
|
26 Februarie 2017 |
|
Ds B Smit |
Nagmaal |
Oortredinge uitgewis. |
Jesaja 43: 25 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 26 |
Die heerlike versterking van ons geloof in die sakrament van die doop. |
1 Pet. 3: 20 en 21 |
|
|
5 Maart 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 5 |
God se antwoord op geestelike terrorisme. |
Titus 1: 5 - 16 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
|
|
|
|
|
12 Maart 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 6 |
Die lewenswyse van ouer mans wat pas by die gesonde leer. |
Titus 2: 1 en 2 |
|
|
19 Maart 2017 |
|
Ds B Smit |
|
My troos wanneer die wêreld bewe deur die koms van die koninkryk is die verseëling in die bloed van Christus. |
Haggai 2: 21-23 |
X |
|
|
|
Ds B Smit |
29 en 30a |
Die heerlike versterking in die eet van Jesus se liggaam en die drink van sy bloed. |
Matt. 26: 26 en 28 |
|
|
26 Maart 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Die koms van die Lam is vir die gelowige ʼn wonderlike troos, maar vir die ongelowige ʼn verskrikking. |
Openbaring 6: 12a, 16b, 17 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 30 |
Die tafel van die HERE: tot seën of tot oordeel? |
1 Kor. 11: 27 en 28 |
|
|
2 April 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 7 |
Ouer vroue se heilige en voorbeeldige lewenswandel. |
Titus 2: 3 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 31a |
Die sleutelmag van die Woord sluit oop vir gelowiges en toe vir ongelowiges. |
Openb. 3:7 |
|
|
9 April 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Die eensame kruisweg, openbaar God se persoonlike oordeel en genade. |
Luk. 23: 28 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 31(b) |
Christus plaas die sleutel van kerklike tug vir gebruik in jou hand! |
Matt. 18: 15 |
|
|
23 April 2017 |
|
Ds B Smit |
Titus 8 |
Huisvroue onderrig tot eer van God. |
Titus 2: 4 en 5 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 32 |
Deur God se genade verplig tot goeie werke. |
Titus 2: 11 en 12 |
|
|
5 Mei 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Noodsaaklike bemoediging vir jou in die aangesig van geweldige uitdagings. |
Josua 1: 6 |
|
|
4 Junie 2017 |
|
Ds B Smit |
|
God se reddende genade lei tot 'n lewe van heiligmaking. |
Titus 2: 11 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 39 |
Onderwerping aan of verwerping van gesag. |
1 Pet. 2: 13(a) |
|
|
11 Junie 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Verkondiging van Gods genade, verander gelowiges se optrede teenoor buitestanders. |
Titus 3: 8 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 40 |
Hou ter wille van Christus op om mekaar te vermoor! |
Matt. 5: 21 en 22 |
|
|
18 Junie 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Bevestig, vermy, vermaan. |
Titus 3: 8 - 11 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
|
|
|
|
|
25 Junie 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Ragab begenadig met lewende geloof. |
Josua 2: 18 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 41 |
Dankbaarheid wat jou binne en buite die huwelik God laat dien met ook met jou liggaam wat aan Hom behoort. |
Kol. 3: 5-7 |
|
|
2 Julie 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Geloofsoptrede op ongebaande weë. |
Jos. 3: 4 b |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 42 |
Dien die HERE met die stoflike gawes wat Hy aan jou toevertrou. |
Luk. 19: 9 en 10 |
|
|
13 Augustus 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Klippe wat uitroep oor God se sorg |
Jos. 4: 5-7 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 44 |
Vergenoegdheid in harte gereinig van slegte begeerte. |
Fil. 4: 13 |
|
|
20 Augustus 2017 |
|
Ds B Smit |
|
God berei sy volk voor om die genade uit sy hand te ontvang. |
Josua 5: 1 - 12 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 45 |
Die Noodsaak vir ware gebed in ons lewe. |
Ps. 116 |
|
|
27 Augustus 2017 |
|
Ds B Smit |
Josua nr. 6 |
Gee ag op God wat kom om jou te versterk. Nagmaal |
Josua 5: 14 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 46 |
Kinderharte vol ontsag en vertroue wanneer ons tot God nader. |
Matt. 6: 9a |
|
|
3 September 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Bekeer jou, want Christus ken ons werke en motiewe. |
Openb. 2: 4 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 47 |
Die eerste bede: Leer ons om U Naam te heilig in ons woord en werk. |
Joh. 17: 1 |
|
|
10 September 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Verantwoordelikheid en troos vir gelowiges onder druk. |
Openb. 2: 9 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 48 |
God se koninkryk in ons, in sy kerk en in die voleinding. |
Matt. 22: 14 |
|
|
17 September 2017 |
|
Ds B Smit |
|
|
|
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 49 |
Net in Christus word ons eie wil tot niet gemaak sodat God se wil in alles geskied. |
Matt. 6: 10b en Luk. 22: 42 |
|
|
24 September 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Die Here sien en oordeel verdraagsaamheid teenoor sonde. |
Openb. 2: 25 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 50 |
Bid met vertroue, gehoorsaamheid en vergenoegdheid vir jou Vader se sorg oor jou liggaam. |
Deut. 8: 17 en 18 |
|
|
1 Oktober 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Wees wakker! |
Openb. 3: 3 en 4 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 51 |
Hartlike vergiffenis kenmerk elkeen wat God se barmhartigheid beleef. |
Matt. 6: 12 |
|
|
8 Oktober 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Die oorsaak, vrug en beloftes van die Here se guns oor sy gemeente. |
Openb. 3: 8 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 52 |
Omdat ons vyand sterk is en omdat God getrou is, moet ons aanhou bid |
Jak. 1: 13 |
|
|
15 Oktober 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Genade selfs as walglike selfvergenoegdheid oorgeneem het. |
Openb. 3: 19 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Art. 1 |
Ons belydenis oor God bring eenheid en skeiding. |
Joh. 4: 24 |
|
|
22 Oktober 2017 |
|
Ds B Smit |
|
|
|
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Art. 2 |
God openbaar Homself tot oordeel van die heidendom en tot heil van sy kinders. |
Ps. 19 en Romeine 1: 18 – 32 |
|
|
29 Oktober 2017 |
|
Ds B Smit |
Neh. 1 |
Reformasie is God se werk deur gebroke mense wat afhanklik is van Hom. |
Neh. 1: 4 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Artikel 3 |
God gee en versorg sy Woord as 'n onwankelbare grond vir die geloof. |
2 Tim. 3: 16 en 1 Pet. 1: 21 |
|
|
5 November 2017 |
|
Ds B Smit |
Neh. 2 |
God se hand bekragtig tot werk. |
Neh. 2: 8(b) en 20(a) |
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Artikel 4 |
Luister na die Heilige Skrif wat God se maatstaf is vir ons lewe. |
Joh. 10: 4 |
|
|
19 November 2017 |
|
Ds B Smit |
Neh. 3 |
God sorg vir sy eer deur die bouwerk van sy knegte. |
Nehemia 3: 5 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Artikel 5 |
Die waarde en gesag van die Woord vir ons lewe. |
1 Joh. 2: 20 en 27 |
|
|
26 November 2017 |
|
Ds B Smit |
Neh. 4 |
Die antwoord op tamheid is die groot en gedugte God wat vir ons stry. |
Nehemia 4: 14 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Artikel 6 |
Die onderskeid tussen kanonieke en apokriewe boeke. |
Lukas 24 25 – 27 en 44 – 45 |
|
|
3 Desember 2017 |
|
Ds B Smit |
Neh. 5 |
Herstel verdeeldheid ter wille van God se eer! |
Nehemia 5: 9 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
NGB Artikel 7 |
Die Heilige Skrif is genoegsaam. |
1 Tim. 3: 15 -17 |
|
|
10 Desember 2017 |
|
Ds B Smit |
Neh. 6 |
Diensbaar, ook deur persoonlike aanslae heen. |
Neh. 6: 9 en 16 b |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 1 |
Ware troos wat standhou, hier en tot in ewigheid! |
2 Korintiërs 1: 1 – 12 en Efesiërs 1: 1 - 13 |
|
|
17 Desember 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Christus is die Son van geregtigheid wat duisternis verdryf en sy veragters verteer. |
Maleagi 4: 2 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 2 |
Jy leer jou ellende net ken, as jou oë oop is vir God se hoë standaard. |
Matt. 5: 48 |
|
|
24 Desember 2017 |
|
Ds B Smit |
|
Die verhouding tussen Josef en Maria in diens van God se Verlosser – Die Koning uit Dawid se geslag. |
Matt. 1: 20 en 21 |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 3 |
Uitkoms uit die verskriklike boosheid wat ons erf. |
Genesis 5: 24 |
|
|
31 Desember 2017 |
|
Ds B Smit |
|
God se openbaring oor die sirkelgang van die lewe. |
Pred. 3: 15a |
|
|
|
|
Ds B Smit |
Sondag 4 |
Buig jou neer voor die onveranderlike God, of dra die gevolge van jou dwaasheid. |
Rom. 1: 22 en 23 |
|